Springplank naar studie

In Zuid-Afrika is verder studeren niet voor iedereen vanzelfsprekend. Stichting Stedenband biedt kansarme maar talentvolle jongeren uit de townships van Oudtshoorn een beurs aan waardoor zij een schakeljaar kunnen volgen. Na dit schakeljaar kunnen zij doorstromen naar de universiteit en gebruik maken van de Zuid Afrikaanse studiebeursregeling. Daarmee werken zij aan hun eigen ontwikkeling en toekomst én de ontwikkeling van hun land.
In samenwerking met onze Oudtshoornse partnerorganisatie stelt de stichting zich jaarlijks financieel garant voor minimaal 15 studenten. De afgelopen jaren is dit project een succes gebleken. Er is een hoog slagingspercentage en een van de eerste studenten is zelfs bijna gepromoveerd. Zonder de beurs had zijn toekomst er anders uitgezien.

Studenten 2011

In 2011 steunt Stichting Stedenband 24 jongeren:

Studenten 2010

Studenten 2009

Twee studenten uit 2009 vertellen over hun ervaringen.

Ek is Shireeva MacDonald. n Goeie agtein jaar gelede is ek gebore. Ek is tans besig met my oorbruggings jaar by Suid-Kaap Kollege te Oudtshoorn.
Ek wil baie graag myself bekwaam as n sielkundige. My ma, Jenny vir wie ek baie lief is, was bloedjonk toe ek my opwagting maak. Dit het nadele gehad , maar die groot voordeel vandag nog is, dat ons beste vriendinne vir mekaar kan wees. Ek is n groot deel van my kleuterjare deur my oupa en ouma grootgemaak, wat my natuurlik die titel “ouakind” besorg.
Ek het ee sussie, Carlin wie einde Februarie n volle twee jaar oud geword het. My laer sowel as hoerskool loopbaan het ek in Oudtshoorn voltooi en dit was twaalf fantastiese jare!
Vol opwinding sowel as teleurstelling. Ek verruil dit egter vir niks ter wereld nie. Afrikaans is my huistaal en al was ek nie goed in die vak op skool nie en my punte in engels sowaar altyd beter, is ek tog lief vir my taal. Ek is n geweldig skaam persoon, hoewel ek dit goed regkry om mense anders te laat dink. My kriteik teenoor myself en ander mense is baie erg en daarom sou ek se dat ek eintlik n baie swak selfbeeld het. Ek beskou myself as n goeie en lojale vriendin. Ek het n simpatieke oor en het ook agtergekom dat ek meer mense na my aantrek deur net te luister. Ek is op die oomblik n ingeskrewe student aan die universiteit van die Vrystaat met sielkunde as een van my vakke. Ek het besluit op  die vak omdat ek dink dat in watter beroep ek ookal eendag gaan staan, ek tog met mense te doen gaan he. Watter beter voordeel kan n mens nou he, om iemandanders beter te verstaan, nog voordat die persoon hom of haarself verstaan of begryp? Ek sou baie graag my eie praktykwou open en dit is met die doel dat ek met groot entoesiasme die wonderwereld van die van die nuwe vak betree.


Hi, my name is Noxolo Elizabeth Maxhana , I am 19 years old and I’ ve just passed matric on a Bachelor’s degree and am currently doing a B.A Bridging course for the year 2009 at South Cape College on a loan. I’ ve always wanted to become an Archaeologist and work in Egypt and to travel the world. I attended primary school at Bongolethu Primary School and went to Oudtshoorn High School – to further my much needed academics – and I am determined to see the doors of university next year.
My biggest wish is to do all the things that are fun in this world and life-time. I want to visit India and Brazil; I want to learn another language, preferably Hindi (because I love Bollywood movies soo much) or French ( seeing that I can speak, write and read Xhosa, English and Afrikaans excellently), but once that is all done I want my dream family, the biggest ever!!!
I’m a very chirpy person. People connect with me quite easily because I’m friendly and I love to laugh ( no wonder I love George Lopez and comedies), people can always rely on me because I’m still keeping years of secrets of my friends. I love reading historic romance novels whenever I can spare a few hours. Music is also another passion of mine as well as animals and I am a nature person.
I believe that my strengths are my patience, diligence and kindness but I am also a hard worker especially now that I’m studying on a loan, I am more determined than ever to succeed and make a success of myself in the future because I want to be the first black woman to become an Archaeologist. My weaknesses are that I allow my kindness to make people take advantage of me, I’m also a bit introverted at times and never showing my talents off to others to appreciate.
I know that this year will prove to be a huge stepping stone to my future and it’s heights but I won’t feel inferior to the unknowns of this world I’d rather tackle them.
Hope I didn’t bore you or went totally off the intended topic( because I do that sometimes)

Studenten 2008

Van de studenten die we in 2008 gesponsord hebben, hebben we helaas geen foto’s beschikbaar. Een aantal van hen hebben per e-mail iets over zichzelf verteld.

  • Hallo ek is Luzaan Plaatjies van Suid-Afrika.Jamer dat ek nou eers met u in kontak tree,ek wil net dankie se dat u bereid is om my te borg.Ek waardeur dit baie en wil  u net gerus stel dat u nie sal spyt wees nie.Ek is tans student aan die Universiteit van Bloemfontein en my kursus wat ek studeer is B.comm.Ek is ook ’n hoofstroom student en dit is baie opwindend want dit hou my op my tone.My vakke wat ek doen is Ondernemingsbestuur en Bedryfsielkunde,vreeslik baie leer werk maar ek doen my bes om u nie teleur te stel nie.Ek sal weer met u in kontak tree, groete Luzaan
  • Ek is Sanet Jassen een van u borge.Ek studeer om n Sielkundige te word,dit is vir my n voorreg om deur u geborg word.Ek dooen alles in my vermoe om u nie teleur te stel nie.Ek verskoning maak omdat ek nou eers met u kontak maak.Daar was proleme met die internet.Kyk daarna uit om te ontmoet en ek vra nog elke dag dat God u ryklik seen. Weereens dankie
  • Jammer dat ek nou eers met u kontak maak, Ek is n student by Suid Kaap Kollege,wat deur u geborg word. Ek waardeur baie wat u vir my doen en ek will u my waardeuring wys, deur dankie te se vir dit wat u vir ons doen. Mnr help baie deur my loopbaan aan die gang te sit. Nogtans baie dankie ek waardeur dit baie. Angelo Olifant
  • Jammer ek kom nou eers in kontak met u.Ek is een van die studente wat u borg en graag wil ek die volgende onder u kennis bring.Eerstens wil ek dankie se vir die feit dat julle my borg dit beteken baie.Ek is n hoofsroom student aan die universiteit van bloemfontein waar ek besig is BA.Tans doen ek net 2 vakke nl. sielkunde en engels.altwee van hierdie vakke het ek bo gemiddelde geslaag.Ek sien uit na koms. Donato Rondganger
  • HALO MY NAAM IS CHUELAN EN EK WORD GEBORG DEUR U OM MY STUDIES VOORT TE SIT.EK IS N STUDENT AAN DIE SUID KAAP KOLLEGE, UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT.EK IS N BAIE HARDWERKENDE STUDENT EN MY PUNTE LYK GOED. EK SAL MY BESTE DOEN OM NOG TE VERBETER DAAR WAAR NODIG IS. DANKIE DAT U DIE GELEENTHEID GEBRUIK HET OM MY TE BORG. EK WAARDEER DIT BAIE EN SAL U NIE IN DIE STEEK LAAT NIE. LEKKER DAG VERDER. BESTE GROETE

Reageren gesloten